|
Algemeen
|
Naam, Simbool, Getal
|
Skandium, Sc, 21
|
Chemiese reeks
|
oorgangsmetale
|
Groep, Periode, Blok
|
3, 4 , d
|
Digtheid, Hardheid
|
2985 kg/m3 , onb.
|
Voorkoms
|
silwerig-wit
|
Atoomeienskappe
|
Atoomgewig
|
44.955910 ame
|
Atoomradius (ber.)
|
160 (184) pm
|
Kovalente radius
|
144 pm
|
Vanderwaalsradius
|
geen inligting
|
Elektronkonfigurasie
|
[Ar]3d1 4s2
|
e− e per energievlak
|
2, 8, 9, 2
|
Oksidasietoestande (Oksied)
|
3 (swak basis
|
Kristalstruktuur
|
Heksagonaal
|
Strukturbericht-kode |
A3
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand van materie
|
vastestof
|
Smeltpunt
|
1814 K (841.85 °C)
|
Kookpunt
|
3103 K (1483.85 °C)
|
Molêre volume
|
15.00 ×10−6 m3/mol
|
Verdampingswarmte
|
314.2 kJ/mol
|
Smeltingswarmte
|
14.1 kJ/mol
|
Dampdruk
|
22.1 Pa teen 1812 K
|
Spoed van klank
|
geen data
|
Diverse
|
Elektronegatiwiteit
|
1.36 (Pauling skaal)
|
Spesifieke warmtekapasiteit
|
568 J/(kg*K)
|
Elektriese geleidingsvermoë
|
1.77 106/(m·ohm)
|
Termiese geleidingsvermoë
|
15.8 W/(m*K)
|
1ste ionisasiepotensiaal
|
633.1 kJ/mol
|
2de ionisasiepotensiaal
|
1235.0 kJ/mol
|
3de ionisasiepotensiaal
|
2388.6 kJ/mol
|
4de ionisasiepotensiaal
|
7090.6 kJ/mol
|
5de ionisasiepotensiaal
|
8843 kJ/mol
|
6de ionisasiepotensiaal
|
10679 kJ/mol
|
7de ionisasiepotensiaal
|
13310 kJ/mol
|
8ste ionisasiepotensiaal
|
15250 kJ/mol
|
9de ionisasiepotensiaal
|
17370 kJ/mol
|
10de ionisasiepotensiaal
|
21726 kJ/mol
|
Mees stabiele isotope
|
|
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.
|
Skandium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Sc en atoomgetal van 21. Skandium is 'n sagte, silwerwit oorgangselement en kom in skaars minerale in Skandinawië voor en word soms saam met Yttrium en die lantaniede as 'n seldsame aarde geklassifiseer.